Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا
Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا
Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا
Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا
Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا

مدرج بواسطة Century 21 Bushveld

العقار منزل عائلة واحدة للبيع الكائن في Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا متاح حاليًا للبيع.Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا مدّرج بسعرUS$ 112,809.يتمتع هذا العقار بـ 3 حمامات, 2 حمامات ميزات.

تاريخ التحديث: 29‏/11‏/2025

US$ 112,809 USD

ZAR 1,930,000

منزل لعائلة واحدة للبيع, Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا

  • عدد MLS
    2922083
  • غرف النوم
    3
  • الحمامات
    2
  • المنزل/مساحة مخصصة
    130 m²

سمات العقار

عقار

  • حجم العقار: 130 m²
  • الميزات: شرفة

موقف سيارات/كراج

  • مكان مخصص أو محجوز للسيارة: 1.0

غرف النوم

  • غرف النوم: 3

الحمامات

  • إجمالي عدد الحمامات: 2

غرف أخرى

  • أنواع الغرف: مطبخ
  • مطبخ: 1

ميزات خارجية

  • المساحات الخارجية: شرفة
  • مواقف سيارات مسقوفة:

وصف

Netjiese 3-slaapkamerhuis te koop in Die Oog Aftree Landgoed – Aktiewe Aftrede in Styl

Hierdie pragtige en goed-onderhoude eenheid is geleë in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed net buite Naboomspruit. Die huis bied alles wat nodig is vir ‘n gemaklike, rustige en aktiewe aftree-leefstyl, met ‘n ontwerp wat funksionaliteit en leefbaarheid perfek balanseer.

Wanneer jy die voordeur binnekom, word jy verwelkom deur ‘n ruim en liggevulde oopplan sitkamer, ideaal vir ontspanning en onthaal. Die leefarea sluit ‘n ingeboude braai in en lei met skuifdeure na ‘n gesellige patio – die perfekte plek om buitelewe te geniet. Hier vind jy ‘n netjiese, smaakvolle tuinarea en ‘n stylvolle buitebraai wat sorg vir vele lekker kuiergeleenthede.

Die oopplan kombuis is prakties en elegant met mooi grys graniet werkoppervlaktes wat perfek met die kasontwerp saamwerk. Die agterdeur bied toegang tot ‘n afdak-area, ideaal vir wasgoed en bykomstighede, waar daar ook plek is vir wasmasjiene. Aan die agterkant van die huis is daar ‘n seil buitekamer wat ekstra pakplek bied. Hierdie area is ook toeganklik vanaf die motorhuis met sy gerieflike roldeur.

Vanaf die leefarea beweeg jy in die gang, waar die eerste gasteslaapkamer aan die regterkant geleë is. Langsaan is die netjiese gastebadkamer met bad, stort, toilet en wasbak en aan die linkerkant teenoor die badkamer is die tweede slaapkamer. Die gang eindig in die ruim hoofslaapkamer met ‘n en-suite badkamer wat ‘n bad, stort, wasbak en toilet insluit. Hierdie kamer het ook ‘n skuifdeur wat uitloop op die agtertuin, met direkte toegang tot die patio en geboude braai – ‘n rustige toevlugsoord.

Die huis is uitstekend beplan, bied genoeg leefruimte, en is ideaal vir diegene wat wil afskaal sonder om gerief en styl prys te gee.

Wat Die Oog Aftree Landgoed Bied:

Die Oog is bekend vir sy aktiewe leefstyl, uitstekende geriewe en gemeenskaplike gees. Dit sluit in:

Warmwater swembad waar inwoners selfs laat in die aand saamkuier onder die helder sterrehemel.

Gesondheidsorgsorgeenheid, restaurant, en winkeltjie op die perseel vir ekstra gerief.

Slechts 16 km vanaf Naboomspruit, met moderne geriewe insluitend Checkers wat 60/60 afleweringsdienste lewer. Apteke lewer daagliks medisyne en voorskrifte af.

Daaglikse aktiwiteite soos Pilates, stoel-Pilates, MAP oefeninge, strek-oefeninge, lyn- en volksdans vir alle vlakke.

Buitemuurse aktiwiteite sluit in jukskei, putt-putt, voëlkyk, boomkyk, fietsry, draf en georganiseerde staptoere in die aanliggende natuurreservaat – of pak jou eie piekniekmandjie en gaan geniet die rustigheid alleen.

Restaurant met bekostigbare boerekos, ideale plek om saam met vriende en bure herinneringe te deel.

Pooltafels op die stoep en ‘n volwaardige restaurant met ‘n wisselende spyskaart en gereelde spesiale aanbiedinge.

‘n Leefstyl van Aktiewe Aftrede

Die Oog bring die leuse “Aktiewe Aftrede” werklik tot lewe. Hierdie huis bied ‘n gulde geleentheid om in te skakel by ‘n warm gemeenskap en ‘n vol lewe te lei in ‘n veilige en pragtige omgewing. Dit is die ideale woning om jou pad van wysheid tot grysheid mee te stap.

Kontak my gerus om ‘n besigtiging te reël of vir meer inligting.

الموقع

Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا

Mookgopong, Limpopo, جنوب أفريقيا